|
Highlighted Show chord diagrams
D G A D Waar ek is kry ons nie koud nie, al is dit winter hier by jou D G A D En dinge wat op aarde vergaan het, is dinge wat vir altyd hou G D G A Hoe dit gebeur het maak nie saak nie, dis verby en als is reg G D G A En tussen ons is als vergewe, want die sondaar is nou weg Chorus: D En my hart behoort vir altyd nou aan jou A G A Sou jy verstaan as ek jou sê of dit verduidelik D Sou jy kon keer wat met my gebeur het as jy by was A G A Sou dit die trane op jou wang dalk net kon wegvat D G A D Babe jy huil want jy verstaan nie, jy dink alles is verby D G A D Maar ek's nie in 'n kis in die grond nie, en Liewe Jesus sorg vir my G D G A Hoe dit gebeur het maak nie saak nie, ek's jou engel ek kyk na jou G D G A Hier waar ek is is geen trane nie, net die trane wat ek huil oor jou Chorus: D Sien my hart behoort nog altyd net aan jou A G A Sou jy verstaan as ek jou sê of dit verduidelik D Sou jy kon keer wat met my gebeur het as jy by was A G A Sou dit die trane op jou wang dalk net kon wegvat Pre-Chorus: D A Jy verstaan nie hoe dit voel nie, G A D Om hier voor jou te kan staan D A Maar ek mag nie met jou praat nie G A Want ek praat nou 'n ander taal........Probeer verstaan Chorus: D Want my hart behoort vir altyd nou aan jou A G A Sou jy verstaan as ek jou sê of dit verduidelik D Sou jy kon keer wat met my gebeur het as jy by was A G A Sou dit die trane op jou wang dalk net kon wegvat [ Tab from: http://www.guitaretab.com/n/nicholis-louw/212675.html ] |