|
Highlighted Show chord diagrams
Voshaarnooi - Louis van Rensburg G C D G Bant hom nou so, en flennie die snare D G Ek is verlief op die kind. G C D Die son slaan vuur uit die sweetvoshare G D G Ek is verlief op die kind G C D Hoor jy meisie met die sweetvoshare, G C D verstaan jy die pad van die rankiesnare G D G Ek is verlief op jou kind [ Tab from: http://www.guitaretab.com/m/misc-unsigned-bands/320527.html ] G Em C D En Lappa lei vir Bella koud by Waboomskloof se geelbossies G Em C D Lappa maak vir Bella stout met Hanepoot se natrossies C D Em A7 Donkerrooi die wingerdblaar en warmrooi die mond van haar C D C D Em D My hart blom wit, vir die voshaarnooi en pluk heide van die rooiste rooi G - Em - C - D Vir hierdie einste voshaarnooi G Em C D En Bellabind my meisiekind, dis hartblomwit, dis heiderooi G Em C D En Bellabind my meisiekind, dis hartblomwit, dis heiderooi G C D G Vir jou my voshaarmeisiekind G C D Hoor jy meisie met die sweetvoshare, G C D verstaan jy die pad van die rankiesnare G D Em Ek is verlief op jou kind G D G Ek is verlief op jou kind
|