|
Highlighted Show chord diagrams
A F#m EK HET 'N HUISIE BY DIE SEE, DIS NAG A EK HOOR AANEEN, AANEEN, DIE GOLWE SLAAN D A E A TEENAAN DIE ROTS WAAROP MY HUISIE STAAN D A Bm E MET AL DIE OSEAAN SE WOESTE KRAG A F#m EK HOOR DIE WINDE HUIL, 'N KREUN, 'N KLAG A SOOS VAN VERLORE SIELE IN HUL NOOD D A E A AL DWALEND, KLAGEND, WAT IN GRAF EN DOOD [ Tab from: http://www.guitaretab.com/l/laurika-rauch/368421.html ] D A Bm E GEEN RUS KON VIND NIE MAAR NOG SOEK EN SMAG C G F C MY VUURTJIE BRAND MY KERSIE GEE SY LIG F Am EK HOOR DAN MAAR HOE LOEI DIE STORM DAARBUITE F Am EK HOOR HOE RUK DIE WINDE AAN MY RUITE F C G C F C G Em HIER BINNE IS DIT VEILIG, WARM EN DIG. A D E A KOM NAG, KOM WEER EN WIND, KOM OSEAAN D A E A DIT IS 'N ROTS WAAROP MY HUISIE STAAN. |