|
Highlighted Show chord diagrams
Koos Kombuis Bicycle Sonder 'n Slot D Fm# G D Karin onthou jy ons kuiers met koeldrank Fm# A A7 Alleen in die kaia van jeugtyd se groen D Fm# G D Onthou jy die dae van skoolbank en kerse Fm# G D Die nagte met honde en goed om te doen [ Tab from: http://www.guitaretab.com/k/koos-kombuis/320847.html ] Refrein: D Fm# G D Ek bring vir jou blomme ek gee jou genot Fm# A A7 Ek leen jou my bicycle sonder `n slot D Fm# G D Ek weet dit is laat en jou ma-hulle slaap Fm# G A D Maar ek moes net vir jou s�, ek het jou lief, lief soos die Kaap D Fm# G D Saam het ons bulte geklim in die somer Fm# A A7 en fietsgery al op die soom van `n droom D Fm# G D Wat is jy as jy groot is, is die lewe net stroomop Fm# G D Al ons vrae het gewapper soos vli�ers aan `n boom D Fm# G D Karin verstaan jy dat jare soos wyn Fm# A A7 Kan oud word in kanne vol vriendskap en son D Fm# G D Weet jy dat net kinders liewe Jesus kan lief h� Fm# G D Maar dat kinders die w�reld al meer gaan verstom |