|
Highlighted Show chord diagrams
koolstof drome A in die begin was daar maar min daai niks het ontplof F#m en als het gevorm A ek weet nie hoe of hoekom nie F#m nooit gedink ons gaan dit maak nie [ Tab from: http://www.guitaretab.com/d/die-heuwels-fantasties/384548.html ] A ons is sterre en atome ons is alles wat mal is F#m die berge en laser kanonne A F#m die aasvoëls en lugballone A D ons is koolstof drome F#m D in 'n wrede w?reld afgesonder A D ons is partikel spoke F#m D besonders uitgesonder A F#m ek stuur 'n rooksein A D in die kroeg se lugruim A F#m in ligjare in verdwyn bunsenbrander brandewyn A F#m in ligjare in verdwyn dit wat die tyd laat buig A F#m alles wat mal is A F#m kan jy so vêr van my af voel A D As ek 'n rand gehad het vir elke keer wat ek iets uit my foute uit leer F#m D sou ek miskien 'n honderd rand of so al gehad het. |