|
Highlighted Show chord diagrams
die volkslied G 'n groot, groot leegte C hang oor die klippe en sand G 'n leemte wat ons vasvang D G en dan tussen ons tuine beland G ons sluk die spasie in C om verveeldheid te oorwin G D en koekonne vir al ons kinders te spin C daai deel agter die struike D en die grens van jou erf G C waar net jou bure se diere inkom D G daar lê die werklike waarde van jou eiendom C D G daar is te veel van ons C D hoe het dit onmoontlik geraak? G C om stilte te bekom snaaks genoeg D vind ons vrede hierin G C dis moeilik om net alleen te sit D daar is te veel mense G en almal weet dit [ Tab from: http://www.guitaretab.com/d/die-heuwels-fantasties/384463.html ] G C G D G C G D daar's 'n oop stuk grond kom ons bou 'n gat daarop G C 'n stoor vir ons huishoudelike stront G D ruimteboef vakbond vabond G ingebreekte wilde kind C kan jy tog ook net jou rus vind? G D ingebreekte wilde kind C daai deel agter die struike D en die grens van jou erf G C waar jou speelgoed en sleutels oor jare opberg D G daar lê die werklike waarde van jou eiendom C D G daar is te veel van ons C D hoe het dit onmoontlik geraak? G C om stilte te bekom snaaks genoeg D vind ons vrede hierin G C dis moeilik om net alleen te sit D daar is te veel mense G en almal weet dit |